Hermann Giliomee 
Die Afrikaners 
’n Biografie

Stöd
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners – vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking – in hoogs leesbare styl.

Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.

’n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van Afrikaners in Suid-Afrika.
€19.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Prof. Hermann Giliomee was Professor in Politieke Studie aan die Universiteit van Kaapstad en is tans Buitengewone Professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch.

Hy het reeds 15 boeke die lig laat sien, waaronder Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika met Bernard Mbenga en Die laaste Afrikanerleiers. Hy skryf gereeld vir By en ander nasionale media en het vir baie jare ’n rubriek in die Cape Times behartig.

Hy woon in Stellenbosch en tree gereeld in die openbaar op.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 656 ● ISBN 9780624050759 ● Filstorlek 2.8 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2013 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 4533600 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

210 102 E-böcker i denna kategori