Lupe
Suche

Elizabeth Wasserman 
Speurhond Willem in Australië 

Support
Willem is weg! Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australië werk. Maar daar word berig dat Sherlock daarvan verdink word dat hy kop in een mus is met ’n berugte smokkelbende. Adriaan weet dat Willem hom beslis nêrens anders as in Australië bevind nie – besig met sy eie snuffelwerk om sy seun se naam in ere te herstel. Adriaan en Willem se eerste avontuur doer onder is vol aksie. Boonop maak ’n paar ou bekendes hulle verskyning . . .   
€7.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Elizabeth Wasserman is tans ’n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 128 ● ISBN 9780624090380 ● Dateigröße 1.9 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7571568 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

55.644 Ebooks in dieser Kategorie