лупа
Search Loader

Elizabeth Wasserman 
Speurhond Willem in Australië 

поддержка
Willem is weg! Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australië werk. Maar daar word berig dat Sherlock daarvan verdink word dat hy kop in een mus is met ‘n berugte smokkelbende. Adriaan weet dat Willem hom beslis nêrens anders as in Australië bevind nie — besig met sy eie snuffelwerk om sy seun se naam in ere te herstel. Adriaan en Willem se eerste avontuur doer onder is vol aksie. Boonop maak ‘n paar ou bekendes hulle verskyning . . .   
€7.99
Способы оплаты

Об авторе

Elizabeth Wasserman is tans ‘n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 128 ● ISBN 9780624090380 ● Размер файла 1.9 MB ● издатель Tafelberg ● опубликованный 2020 ● Издание 1 ● Загружаемые 24 месяцы ● валюта EUR ● Код товара 7571568 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

55 458 Электронные книги в этой категории