放大镜
搜索加载器

Elizabeth Wasserman 
Speurhond Willem in Australië 

支持
Willem is weg! Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australië werk. Maar daar word berig dat Sherlock daarvan verdink word dat hy kop in een mus is met ‘n berugte smokkelbende. Adriaan weet dat Willem hom beslis nêrens anders as in Australië bevind nie – besig met sy eie snuffelwerk om sy seun se naam in ere te herstel. Adriaan en Willem se eerste avontuur doer onder is vol aksie. Boonop maak ‘n paar ou bekendes hulle verskyning . . .   
€7.99
支付方式

关于作者

Elizabeth Wasserman is tans ‘n patoloog in privaatpraktyk en voorheen buitengewone professor in die afdeling Geneeskundige Mikrobiologie aan die US. Sy is die skrywer van o.m. die gewilde Speurhond Willem-, Dogtective William, Anna Atoom, en Elf dae-reekse. Elizabeth woon saam met haar gesin in Welgedacht, naby Kaapstad.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 128 ● ISBN 9780624090380 ● 文件大小 1.9 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7571568 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

55,458 此类电子书