Ilse Salzwedel 
Selna Visser: My hel in Dubai 

Support
Selna Visser wou in goeder trou  »n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna  »n maand in aanhouding deurgebring. Die boek vertel egter ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in  »n ver land laat beland het. Dit is  »n verhaal van triomf, van hoe geloof  »n mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge  »n mens se lewe ten goede kan raak.
€10.87
méthodes de payement
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 168 ● ISBN 9780799356861 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2013 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 5205940 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

64 191 Ebooks dans cette catégorie