лупа
Search Loader

Ilse Salzwedel 
Selna Visser: My hel in Dubai 

поддержка
Selna Visser wou in goeder trou »n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna »n maand in aanhouding deurgebring. Die boek vertel egter ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in »n ver land laat beland het. Dit is »n verhaal van triomf, van hoe geloof »n mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge »n mens se lewe ten goede kan raak.
€10.87
Способы оплаты
Buy this ebook and get 1 more FREE!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● страницы 168 ● ISBN 9780799356861 ● издатель LAPA Uitgewers ● опубликованный 2013 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5205940 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM

Больше книг от того же автора (ов) / редактор

66 554 Электронные книги в этой категории