Ilse Salzwedel 
Selna Visser: My hel in Dubai 

支持
Selna Visser wou in goeder trou ”n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna ”n maand in aanhouding deurgebring. Die boek vertel egter ook van haar stryd teen kanker en die besluite daarna wat haar op daardie noodlotsdag in ”n ver land laat beland het. Dit is ”n verhaal van triomf, van hoe geloof ”n mens kan staande hou en hoe selfs volslae vreemdelinge ”n mens se lewe ten goede kan raak.
€10.87
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 168 ● ISBN 9780799356861 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5205940 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

64,191 此类电子书