Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?
Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-Ha Shirim – ’n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd ’n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks.

Over de auteur
Marzanne Leroux-Van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op elf gewilde romans wat in daardie land afspeel.
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 288 ● ISBN 9780796321701 ● Bestandsgrootte 0.5 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2020 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 7458996 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer