Szkło powiększające
Search Loader

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Israel-reeks 11: Hooglied 
Shir HaShirim

Wsparcie
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?
Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-Ha Shirim – 'n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd 'n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks. 
€10.99
Metody Płatności

O autorze

Marzanne Leroux-Van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op elf gewilde romans wat in daardie land afspeel.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 288 ● ISBN 9780796321701 ● Rozmiar pliku 0.5 MB ● Wydawca Lux Verbi ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7458996 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

118 492 Ebooki w tej kategorii