Lupă
Încărcător de căutare

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Israel-reeks 11: Hooglied 
Shir HaShirim

Ajutor
Marc se ou kunsdosent Simon kom kuier en hulle wys die hele land vir hom. Ma se Mara en haar oppasser Anna kom kuier in Jerusalem en Mara begin al meer haar Joodse afkoms verwelkom. Dit is Yoshi se bar mitzvah?
Die dae is vir die Kriges soms donker, maar soms ook wondermooi. Shir-Ha Shirim – ‘n hooglied? Dikwels nie. Tog is daar altyd ‘n lied om te sing. Die hooglied van Israel is die elfde boek in die reeks. 
€10.99
Metode de plata

Despre autor

Marzanne Leroux-Van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op elf gewilde romans wat in daardie land afspeel.
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 288 ● ISBN 9780796321701 ● Mărime fișier 0.5 MB ● Editura Lux Verbi ● Publicat 2020 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 7458996 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM

Mai multe cărți electronice de la același autor (i) / Editor

118.492 Ebooks din această categorie