Pierre du Plessis 
Boomwortels in die hemel 

Ondersteuning
Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit ’n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde ‘die koninkryk van die hemel is hier’ in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons menslikheid herontdek.
€9.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Pierre du Plessis is die stigter van 3rd place, ’n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria, maar is deesdae een van die leeraars by In Via gemeente. Hy het in die advertensiewese en modebedryf gewerk, en dra by tot verskeie blogs.
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 240 ● ISBN 9780796321794 ● Bestandsgrootte 0.5 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2019 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 7047011 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

119.364 E-boeken in deze categorie