Pierre du Plessis 
Boomwortels in die hemel 

Wsparcie
Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit 'n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde 'die koninkryk van die hemel is hier’ in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons menslikheid herontdek.
€9.99
Metody Płatności

O autorze

Pierre du Plessis is die stigter van 3rd place, 'n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria, maar is deesdae een van die leeraars by In Via gemeente. Hy het in die advertensiewese en modebedryf gewerk, en dra by tot verskeie blogs.
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 240 ● ISBN 9780796321794 ● Rozmiar pliku 0.5 MB ● Wydawca Lux Verbi ● Opublikowany 2019 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7047011 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

119 364 Ebooki w tej kategorii