Pierre du Plessis 
Boomwortels in die hemel 

支持
Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit ‘n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde ‘die koninkryk van die hemel is hier’ in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons menslikheid herontdek.
€9.99
支付方式

关于作者

Pierre du Plessis is die stigter van 3rd place, ‘n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria, maar is deesdae een van die leeraars by In Via gemeente. Hy het in die advertensiewese en modebedryf gewerk, en dra by tot verskeie blogs.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 240 ● ISBN 9780796321794 ● 文件大小 0.5 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7047011 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

119,364 此类电子书